+24
Selfsorg in Boksburg

Chelsea's GreenPark

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Chelsea's GreenPark is 'n lieflike woonstel op Greenpark Lifestyle Estate, Boksburg. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op 'n gholfbaan met 'n uitsig oor die skoonveld. Dit is naby OR Tambo Internasionale Lughawe en East Rand Mall.

Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek.

Die woonstel lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie veilige landgoed het 'n leefstylsentrum met 'n dagspa, restaurant, swembaddens en 'n buiteluggimnasium.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 149
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 149
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 149
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe98b7716967b28a1cf4917d343b5b2a1ca6f2878e1c1b9f1aaae01e294bee2f048a3b20cdf25391172e9c5dcd3420b70bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2) Pretoria Road East Rand Pty Mines 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.193375 28.22956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang