Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Blossom

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jo-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Cherry Blossom
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adele F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boere gasvryheid.

Die verblyf was naby aan die area waar ons moes wees. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Sal definitief weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Besigheidsreis

Will book again.

Very near to where I need to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareme D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mareme D
Saam met vriende

Value for money.

It was amazing, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea V
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier, tuis gevoel.

Baie skoon en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Pragtige plekkie. Gerieflik ingerig. Netjies, skoon en veilig.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Die plekkie was so gerieflik ingerig en het ons verwagtinge oorskry. Ons kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrich V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrich V
Enkelreisiger

Was lekker en rustig.

Die gasvrou is baie vriendelik, help graag en baie gesellig. Dankie, sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Enkelreisiger

Baie gerieflik, lekker ruim badkamer en baie veilig. Vriendelike gashere.

Dit was baie lekker om by Cherry Blossom tuis te gaan. Ek sal beslis weer daar draai wanneer ek besigheid het in Secunda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het oorgeslaap vir 1 nag. Ons het net 'n slaapplek gesoek aangesien ons na 'n troue toe is in Secunda.

Die plekkie is baie netjies met alles en meer wat jy nodig het. Die kliëntediens was puik. Ons sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area en het baie lekker gebly.

Ontvangs is baie goed. Plek is baie netjies en skoon. Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies gerieflike parkering en vriendelike diens.

Ja, goeie waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in 'n gerieflike, netjiese, veilige plek.

Jo-ann is 'n baie vriendelike, hulpvaardige mens. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal haar pragtige skoon plekkie definitief weer gebruik. En ek kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T
Besigheidsreis

Wonderlike ervaring.

Cherry Blossom is werklik 'n moet. Ek het welkom gevoel en rustig. Het uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Ek sal verseker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, rustig en veilig.

Dankie vir die verblyf, ons weet dit was baie kort aangesien ons so laat daar aangekom het, en weer vroeg moes vertrek, maar dit was vir seker rustig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Blossom se terugvoer

Baie dankie, waardeer opreg.

Cherry Blossom
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c8dd8ce7eeaa09112458e4a5b8db5b3256687ecc493fbf54689181c2331d8a56d4b249e69590ff1fda2ed63729599975f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Kommandant Oostehuizen Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5029421 29.2179801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem