Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Blossom

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cherry Blossom bied gerieflike oornagverblyf in Secunda en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2 eenhede met 'n privaat ingang en en suite-badkamers gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, en is met 'n plafonwaaier, TV, WiFi, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek, en is naby skole, geriefswinkels en die Secunda-stadion, wat net 5,8 km ver is, geleë. Die verblyf gebruik sonkrag en dit verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Cherry Blossom
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jo-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 5

Ligging

  • Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Cherry Blossom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c8dd8ce7eeaa09112458e4a5b8db5b3256687ecc493fbf54689181c2331d8a56d4b249e69590ff1fda2ed63729599975f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Kommandant Oostehuizen Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5029421 29.2179801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem