Cherry On Top Self Catering Establishment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cherry On Top Self Catering bied 9 volledige selfsorg-eenhede, geskik vir enkellopendes wat deel, paartjies, gesinne of arbeiders.

Elke eenheid het sy eie ingang, veilige parkeerplek, braaigeriewe, goed toegeruste kombuise, 'n TV met sekere kanale en gratis WiFi.

Eenheid 9 het 4 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers en bied slaapplek vir 19 gaste, en is 'n aparte blyplek. Dit werk goed vir skool/sportgroepe en familiebyeenkomste. As daar minder mense is kan die tarief aangepas word.

Cherry On Top Self Catering is na aan die Potchefstroom Hospitaal, Country Club, Spar- en Mooirivier-inkopiesentrums. Ons is omtrent 'n 7 min se ry vanaf die Noordwes Universiteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cherry On Top Self Catering Establishment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za