Chesapeake Bay 28
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 220R1 098 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
28 Chesapeake Bay is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Margate en bied 'n asemrowende uitsig oor die see en die omgewing.
Die tweeslaapkamerwoonstel beskik oor 'n moderne kombuis en 'n balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 badkamers wat elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n Openview-dekodeerder en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Die gebou spog met verskeie geriewe, insluitend WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, kinderspeelarea en gemeenskaplike braai-area. Gaste het vinnige en maklike toegang tot plaaslike restaurante, winkelsentrums, strande en besienswaardighede. Die area bied ook 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite, soos watersport, voetslaanroetes en gholfbane. Gedurende sekere seisoene kan gaste die indrukwekkende sardienloop en walviskyk aanskou.
Slaapplek
’n Bespreking by Chesapeake Bay 28 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom