Lawrence Rocks Akkommodasie by Chesapeake Bay 42 | LekkeSlaap
+13

Chesapeake Bay 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 147 , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chesapeake Bay 42 is 'n selfsorgwoonstel in Margate met 'n lieflike uitsig vanaf die balkon en die kamers. Die kompleks is oorkant die strand en getypoel.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die balkon. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en ketel.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Dis ongelukkig nie geskik vir Explora-dekodeerders nie. Die leefarea lei na die balkon. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, tennisbaan en onderdakparkeerplek.

Die kompleks is ook naby Margate-Noordstrand, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 42 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan 147 , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 147 , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fhkXNKdxv3QK9TgJ6R73rPYpYWUckGjuyX1CIh0OZbFe1xiyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 147 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.869918484867 30.367443465693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za