LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chesapeake Bay 49 | LekkeSlaap
+32

Chesapeake Bay 49

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Des 2021 tot 14 Des 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R630 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Chesapeake Bay 49 is in Lawrence Rocks, Margate en bied 'n 180°-uitsig oor die see. Die gerieflike selfsorgwoonstel is ideaal vir ’n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gerieflike banke en ’n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. DStv OpenView is beskikbaar.

Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe, ’n swembad, tennisbaan en speelgrond vir kinders.

Daar is veilige onderdak-parkeerplek op die perseel en ook wasgoedgeriewe beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 49 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Chesapeake Bay 49
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chesapeake Bay 49 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aae4dc6bc5ccc776a243f5ebce393118d31dcdff0be2c3f917a65a3a6d3807dcdb380fa2da9fad31c2f23c11426da13c7bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R630  per nag(plek vir 4) 4 5 1 5 147 Marine Drive Lawrence Rocks 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.870275167806 30.368217229843
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!