LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alta N
1 nag
5.0
Sep 2026

Wonderlike verblyf. Wonderlike skoon en vriendelike verblyf. Puik ontbyt ingesluit. Perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Pleasant. Comfortable and clean. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Fantastiese verblyf saam met my dogter by Chesham house. Ons kom weer! Sooo lekker gebly,Hannelie die gasvrou is puik met haar verwelkomende manier. Sy is op hoogte van dinge om te doen in Hermanus en omgewing. Die heerlike ontbyt was heerlike bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

'n Tuiskoms! Ons gasvrou was baie vriendelik. Die gastehuis was skoon en netjies en die bed was gemaklik. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Tuis gevoel. Ons het heerlik tuis gevoel by Chesham House. Die kamer was goed toegerus en ontbyt was heerlik. Vriendelike gasvrou en personeel het ons verblyf nog beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitmuntend. Uitstekende diens, uiters skoon en netjies met die heerlikste ontbyt. Hierdie is beslis die beste waarde vir geld by verre vir Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dayne
Chesham House
Baie dankie!

Anna-maria F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Puik. Fantasties, puik en baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Weer was perfek en diens. Ja, my Duitse gas was baie beïndruk met jul diens en die behandeling wat sy en my gids gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Baie aangenaam. Vriendelik ontvang en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Comfortable stay in Hermanus. Very good stay. Being on the main road resulted in traffic noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

319 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4ddf1896abd8f9cc0265a8c00333baff618f4a693515ba1b4ad94f6290283ec6989ba7d1b290de6a46ae24d2ee9171dcfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 319 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.410263 19.259628
Soek in 'n groter streek