Cheval Vapeur
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Varkens Vlei-weg, Phillipi, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
- Vanaf R320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cheval Vapeur is 'n perdeplaas in die hartjie van Kaapstad se seisoenale vleilande in die Philippi Tuinbou-area, 'n landelike area met verskeie plase op die Kaapse Vlakte tussen Ottery en Mitchells Plain. Dis 'n rustige oase en natuurparadys.
Die plaas bied selfsorg-verblyf teen 'n sakpas-tarief. Daar is 10 eenhede met slaapplek vir 36. Braaigeriewe is beskikbaar.
Dit is veilig, afgesonder en stil, maar tog sentraal en naby baie van Kaapstad se besienswaardighede. Die Royal Cape Gholfklub en Zeekoevlei Voëlreservaat is net 10 minute se ry van die perseel af. Wynberg, Kenilworth, Plumstead en Muizenberg is 15 tot 20 minute se ry van die perseel af en die V&A Waterfront en die middestad is 25 tot 30 minute weg. Stellenbosch, die Paarl en wynroetes is net 40 minute se ry ver en die Cape Point Nature Reserve is 60 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Varkens Vlei-weg, Phillipi, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
- Gaste dink Cheval Vapeur het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Varkens Vlei-weg, Phillipi, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap