Cheviot Green Point Villa
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Cheviot Place, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cheviot Green Point Villa is 'n bekoorlike Victoriaanse huis in Groenpunt wat ruim, gerieflike selfsorgverblyf met 'n noordelike see-uitsig in die rigting van Robbeneiland en die stadion bied. Cheviot Villa is perfek vir paartjies, enkel- en sakereisigers.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Dit lei na 'n welige tuin en swembadarea met 'n houtdek.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Cheviot Place, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Cheviot Place, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang