LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chez Nous Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+33

Chez Nous Bed & Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tathamstraat 39, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chez Nous Bed & Breakfast is in Dundee geleë. Dié dorpie is in 'n vallei in die Biggarsberge in KwaZulu-Natal geleë en is sowat 325 km vanaf Durban en 30 minute van die buurdorpe, Ladysmith en Newcastle, af.

Ons bied verblyf in 11 mooi gemeubileerde slaapkamers. Elke kamer het 'n verskillende tema, 'n TV met DStv, 'n strykyster, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die selfsorg-eenhede is volledig toegerus vir al jou benodigdhede.

Ons bied ook verskeie geriewe op die perseel soos 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Ons bied ook 'n B&B-opsie en aandetes op versoek.

Doendinge in die omgewing sluit tennis en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Chez Nous Bed & Breakfast
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Tathamstraat 39, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chez Nous Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tathamstraat 39, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NmU3Mzk4LThjYzUtNDJlMy1hMmE3LTJlZWY3MzU5Zjc4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 39 Tatham street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.16991783209 30.229639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!