Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Nous Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 2, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chez Nous Garden Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch op 'n groter, lowergroen perseel omring deur pragtige eikebome. Dit is gerieflik naby winkels, parke, hospitale, Nuweland-krieketstadion, sportklubs en 'n gholfbaan geleë. Die kothuis bied gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis maak oop na 'n binnehof met buitesitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Chez Nous Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Chez Nous Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Carolyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Perth-weg 2, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chez Nous Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 2, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3947b01e647971e1d5ae0b8a62d8e57c7e2e6bbb79c2a18f842d520636d16e7a1606827c924b3fabf5beb247d04a19fb74bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Perth Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.971243599462 18.473727703705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem