Chic Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Warwick Mansions, 23 Main Road, Warwick Mansions, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 617 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Chis-woonstel is in die hartjie van Kaapstad, Wes-Kaap, geleë en is perfek vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Elke kamer en leefarea is toegerus met lugversorging.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ketel. Die eetkamertafel bied sitplek vir 6 gaste en vloei in die leefarea wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea loop uit op die balkon wat uitkyk oor die gemeenskaplike swembad.
Daar is 24-uur-sekuriteit en veilige onderdakparkering.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, soos die Tafelberg-kabelkar, stap op die promenade, 'n besoek aan die Oranjezicht-mark, of die verkenning van die restaurante en winkels wat die waterfront bied. Die woonstel is 5 minute se ry vanaf die middestad en CTICC (Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum).
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 7 Warwick Mansions, 23 Main Road, Warwick Mansions, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Chic Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Warwick Mansions, 23 Main Road, Warwick Mansions, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang