Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen partytjies nie
Geen troeteldiere nie
Rook is verbode binne die woonstel. Rook word slegs op die balkon toegelaat.
Bykomende openbare parkering is beskikbaar by die stasieterrein oorkant die pad. Let asseblief daarop dat Kalkbaai baie nou paaie het, so parkeer so naby as moontlik aan die randsteen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Main road, 1 Portofino, Kalk Bay, 7990 , Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang