+12
Selfsorg in De Waterkant

Chic Valour Studio @ De Waterkant

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Chiappini Street, The Valour, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Chic Valour Studio @ De Waterkant is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken.

Hierdie ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sit- en eetarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n eetkamertafel en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n restaurant en kafee op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die V&A Waterfront, die DHL-stadion, die CTICC, Iziko Bo-Kaap Museum en die Tafelberg-kabelkar.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Keanu Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Chiappini Street, The Valour, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Chiappini Street, The Valour, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee2d66935133347bd8005d3846316a2d79645f3803de3bbe34341d9661153e14822d22f3f60c5a747eb2c3976560af50593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 Chiappini Street The Valour 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917231941839 18.41801775582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang