Chic White Studio Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Thornhill Road, Green Point, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chic White Studio Apartment is 'n knus woonstel wat 'n versteekte juweel is in 'n rustige straat met skilderagtige berg- en see-uitsigte.
Dié ateljee spog met 'n aparte slaaparea met 'n dubbelbed, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n eethoekie en TV, wat 'n verwelkomende ruimte skep vir ontspanning.
Die eenheid is in 'n veilige blok met toegangsbeheer geleë. Hierdie woonstel verseker beide gerief en veiligheid. Dit skuil in Groenpunt en is net 5 minute se stap vanaf winkels, deli's en restaurante, wat dit 'n ideale plek maak vir verkenning.
Die V&A Waterfront en die bedrywige stadion is net 10 minute se stap ver en bied gaste 'n voorsmakie van Kaapstad se besige stadslewe. Gaste kan skouspelagtige see-uitsigte reg van die venster af geniet, en gerus slaap met die gerief van 'n veilige motorhuis. Die woonstel is perfek geleë binne stapafstand van die V&A Waterfront en van Kaapstad se modieusste restaurante. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die pragtige strande van Clifton en Kampsbaai, asook die bedrywige middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
David Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Thornhill Road, Green Point, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Chic White Studio Apartment het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Thornhill Road, Green Point, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang