+18
Selfsorg in Langebaan

Chillax

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Sleigh Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Chillax is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die gesogte kusdorp Langebaan. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe en aktiwiteite kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Beide badkamers is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV vir vermaak, 'n eetkamertafel en 'n binnebraai. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitepatio met 'n skaduryke buite-eetarea, 'n braai en 'n plonspoel geniet wat verhit kan word en dan as 'n houtvuur-warmbad gebruik kan word. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, 'n gholfbaan en Club Mykonos Resort is naby, met die strand ongeveer 1.7 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 84 Sleigh Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

84 Sleigh Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA814c2985ac8413a9be60e72040aaccbf776bbb0faf00e776a736fadb391e5b81035c9fe789b9f437e84ab66471d2d8835b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6) 84 Sleigh Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0879902 18.0466112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang