Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chinta Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luytstraat 29, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 880 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Chinta Cottage is 'n spesiale selfsorghuis vol karakter in Hermanus. Dis net 3 blokke van die dorp en die pragtige kranspaadjies af. Chinta Cottage is minder as 1 km vanaf Village Square, 10 km vanaf Hamilton Russel Vineyards, 12 km vanaf La Vierge Winery en 25 km vanaf Cape Bay Wines.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n instapkas, TV en 'n deur na buite. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is bo en het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is ook bo en het 'n koninggrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n TV. Die kamer het ook sy eie ingang van buite af.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n gasstoof, groot yskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 2 wasmasjiene. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv.

Buite is daar 'n tuin met 'n onderdakarea met 'n etenstafel en ketelbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Chinta Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Chinta Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Luytstraat 29, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chinta Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 880
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 880
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luytstraat 29, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA991cb03750de25c1096aed1fd2b551be14ed1df7dd0fc8ce5cf1972afd5901cc8e84284ce4eb55da5563c76b6d42841f077c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 880 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 29 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.413052 19.2451515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem