Chintsa Sunrise
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-weg 232, Chintsa (Cintsa), 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Chintsa Sunrise is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie Chintsa (Cintsa) en dit is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige blyplek naby die strand.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 5 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n dek met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n ingeboude braai en 'n eetarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voetslaan, swem, wildritte, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Bianca Elsie
Hester
Eiendomme 6
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tuna-weg 232, Chintsa (Cintsa), 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Chintsa Sunrise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-weg 232, Chintsa (Cintsa), 5275, Oos-Kaap