Christies @ 32 on Russell
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Christies @ 32 on Russell is 'n luukse boetiekgastehuis in Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis spog met 'n groot terras-tuin met koningspalms en inheemse bome, 'n lieflike swembad en 'n stoep langs die swembad wat ideaal is vir kuier en ontspan. Die boetiekgastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 23 kamers met en suite-badkamers aangebied. Daar is 3 geboue op die perseel. Twaalf kamers is in die Christie-gebou geleë, 6 kamers in die gastehuis en nog 5 kamers in Sprio's. Elke kamer is uniek versier en het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die verblyf sluit 'n volledige ontbyt in en dit word in die Christie-gebou se ontbytsaal wat na die stoep lei bedien.
Die gastehuis bied parkeerplek, konferensiegeriewe en 'n skoonheidsalon. Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit 'n oefenbof, die Mbombela-stadion, Sudwala-grotte en die Laeveld Botaniese Tuine in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
- Gaste dink Christies @ 32 on Russell het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom