Church Street Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Church Street Lodge is in die prentjiemooi Worcester geleë en beskik oor verskillende kamers.

Church Street Lodge bied 20 en suite-kamers wat ingerig is met enkel- of dubbelbeddens en badkamers met 'n bad, stort of albei. Die kamers het lugversorging, TV's met DStv, yskassies, en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamers en daar is privaat ingange en patio's.

Die gastehuis het 'n swembad waar gaste kan ontspan en daar is ook veilige parkeerplek. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Konferensie- en funksie-fasiliteite is ook beskikbaar.

Church Street Lodge is stapafstand van die middedorp af en die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos die Kleinplasie Open Air Museum, die KWV House of Brandy, verskeie wynkelders, museums, die unieke Fossielroete, verskeie restaurante, 4x4, voetslaan- en bergfietsroetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Church Street Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false