Churchill House
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchillweg 3a, Winston Park, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken.
Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n haardroër en 'n TV.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek. Churchill House is naby die M13 wat toegang tot Shongweni en Westmead bied.
Dis ook sowat 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, sowat 33 tot 35 km vanaf Durban se sakekern, uShaka Marine World en Durban se hawe.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Churchillweg 3a, Winston Park, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Churchill House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Winston Park Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchillweg 3a, Winston Park, 3610, KwaZulu-Natal