+19

Chyara's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Du Clair Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie boetiekstyl-woonstel in Stellenbosch bied 'n privaat en elegante selfsorg-toevlugsoord. Die ruimte kombineer gemak, styl en rustigheid, met verfynde interieurs, geselekteerde besonderhede en 'n privaat tuin. Dit is geleë in 'n stil woonbuurt, net minute van Stellenbosch se historiese middestad, wynlandgoedere, bosroetes en Technopark, wat dit 'n gerieflike basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel is heeltemal apart van die hoofhuis en beskik oor 'n koningingrootte-bed met kraakvars linne, 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, breekware, ketel en 'n Franse pers. Daar is 'n eetarea wat ook as 'n werkruimte gebruik kan word, 'n gemaklike sithoekie en 'n privaat buitetuin met 'n bistro-stel.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, hul eie tuin, toegewyde parkering vir een voertuig en self-incheck via 'n sluitkassie. 'n Welkome keuse van tee, koffie en klein dingetjies word voorsien, met geselekteerde ontbyte en maaltye beskikbaar op aanvraag.

Die eiendom is geleë in 'n veilige, rustige buurt naby wingerde, stap- en fietsroetes, en kulturele besienswaardighede. Dit is 3.2 km vanaf Technopark, 2 km vanaf Medi-Clinic, minder as 1 km vanaf Eden Forest, en 4.2 km vanaf Stellenbosch Sentraal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Danielle B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely comfortable spacious. Lovely room, comfortable. Everything I needed. Delicious toast and marmalade in the morning with coffee.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lezelle S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf, beveel dit vir seker aan.
Okt 2025
Nelmari L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker, sal beslis weer boek. Baie lekker gebly, sal weer bespreek.
Sep 2025
Lucy D
Saam met lewensmaat
4.8
Very comfortable, quiet and peaceful. Extremely comfortable and relaxing. We enjoyed watching the birds that visited the various bird f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chyara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 10 Du Clair Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chyara's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Du Clair Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA473a82faac6eb0620b52e30a983f5fde71603b92fe347f3451d4d50f3d04610d7c4728ec1c5db231819f6afa01588944983f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 10 Du Clair Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9647135341 18.860212671711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang