LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Tentekamp in Dinokeng

Cikeru Bush Camp - Gecko

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Cikeru Bush Camp - Gecko is 'n knus selfsorg-glanskamptent wat in Cikeru Bush Camp in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat saam met 3 ander eenhede geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek wat deur wild omring is.

Hierdie glanskamptent het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n onderdakstoep met sitplek, 'n kaggel, vuurput, braai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook aktiwiteite soos wildritte en spabehandelinge geniet. Hierdie verblyf is sowat 41,5 km buite Montana, 'n voorstad in Pretoria, waar winkels en restaurante is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chemoné S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf by Cikeru was absoluut awesome! Ons het ongelooflik lekker gebly! Fantastiese plek.
Aug 2026
Jayden V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker en rustig. 5/5 sterre! Hierdie vakansieverblyf was van begin tot einde 'n wegbreek van formaat. Dit was ongelooflik lekker en presi...
Sien meer
Aug 2026
Michael K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig was 'n baie lekker tyd, sal enige tyd weer gaan. Sal almal wat ek ken verwys na hulle toe. Dit was 'n baie lekker tyd, mense by Cikeru ...
Sien meer
Jul 2026
Bonita S
Saam met lewensmaat
5.0
Just what my husband and I needed to reconnect. It was amazing! I will definitely recommend and share details with others. My only feed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Carmi B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste verblyf. Baie privaat en alles tot 'n mens se beskikking! Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons ...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 214

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Cikeru Bush Camp - Gecko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b6a847c1d0a559f68f93ddc7bd25c60d5f40bfcb7e9c90d8625c178ecd48a61fcb254b316b1a2e84afb69f47a83b00dc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377281911215 28.340737416378

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang