+14
Tentekamp in Dinokeng

Cikeru Bush Camp - Zebra

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Cikeru Bush Camp - Zebra is 'n knus selfsorg-glanskamptent in Cikeru Bush Camp in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat saam met drie ander eenhede. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek wat deur wild omring word.

Hierdie glanskamptent bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n kaggel, braaigeriewe en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite soos wildritte en spa-behandelings geniet. Dié verblyf is sowat 41,5 km buite die voorstad Montana in Pretoria waar gaste winkels en restaurante kan vind.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kobus C
5.0
Pragtige, netjiese, privaat - beveel dit enige tyd aan. Baie lekker en sal dit enige tyd aanbeveel.
Okt 2025
Leschen V
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful. My partner and I thoroughly enjoyed our stay at Cikeru Bush Camp. The camp was exceptionally clean, very private, and pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Zune C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ongelooflik lekker ervaring. Baie mooi en netjies. Sal beslis weer by hulle boek.
Okt 2025
Annelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en ruim glanskamp met baie ekstra detail. Ons het elke oomblik by Cikeru Bush Camp geniet. Alles is skoon en netjies en baie aandag is gegee ...
Sien meer
Okt 2025
Zibeth L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, rustig, uitstekend. Ek en my man het ons tydjie by Cikeru vreeslik geniet! Ons sal beslis weer kom kuier! Die blyplek was silwer skoon gewe...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 103

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Cikeru Bush Camp - Zebra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467b7654a881592681732f82ecd1ef95f26eb726ebbed01775ef1c09fe2cc6e2b3d1932410c0bf04b95f5dda51a9328865d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377373623632 28.340763659417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang