Cikeru Bush Camp - Hornbill
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cikeru Bush Camp Hornbill is geleë binne die Dinokeng-wildreservaat, slegs 52 km vanaf Pretoria. Hornbill is 'n selfsorg-glamping-boomhuiseenheid met 'n pragtige bosveld-uitsig.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes, is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuis is op die dek en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, broodrooster, breekware en 'n ketel.
Hierdie eenheid is op 'n platform met 'n uitkykdek en 'n jacuzzi. Dit beskik oor 'n buitestort vir warm somersdae. Gaste kan ook die ingeboude braai of buite-vuurput geniet.
Die reservaat is bekend vir 'n verskeidenheid wildlewe, insluitend die Groot 5. Met laaikragvoorsienings, skilderagtige uitsigte, wildritte en spa-opsies, kan gaste 'n gemaklike verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 103
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Gaste dink Cikeru Bush Camp - Hornbill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang