2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Bree Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
City Bowl City Gem is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die Kaapse middestad. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken aangesien dit naby talle besienswaardighede en aktiwiteite is.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon waar gaste oor die stad kan tuur. Gaste het toegang tot die swembadarea op die dak. Die kompleks is in die hartjie van die middestad en is naby Tafelberg, Leeukop en die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 103
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink City Bowl City Gem het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang