City Centre Studio Apartment | No Loadshedding
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - One Thibault, Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
City Centre Studio Apartment bied ontwerpersverblyf in die hartjie van Kaapstad.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 en 'n TV maak die ruimte af, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is binne loopafstand van 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe. Vir diegene wat verder wil verken, is Seepunt-promenade 3.8 km weg en Mojo-mark is 4.6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R900 per bespreking
Geen troeteldiere toegelaat nie
Rook verbode
| Meer as 5 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |