City Holiday Living
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Darling Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
City Holiday Living is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Kaapstad. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad, gimnasium en veilige parkeerplek.
Die verblyf is naby restaurante, winkels, V&A Waterfront, Tafelberg en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Darling Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Darling Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang