City Living Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

City Living Boutique Hotel bied luukse akkommodasie met 'n retro-element vir toeriste en sakereisigers. Die hotel se rustigheid en elegansie is ongeëwenaard. Gaste is welkom om in die sitkamer of op die stoep te ontspan. Die hotel is rolstoelvriendelik.

Die luukse kamers is baie modern en gemaklik. Daar is 2 suites, 17 luukse dubbel- of enkelkamers en 1 gesinseenheid.

Ons konferensiekamer is baie modern en toeganklik, en kan vir 'n wye verskeidenheid vergaderings en byeenkomste gebruik word, van besigheidsvergaderings tot opleidingsessies. Die bonus is natuurlik dat almal by die sessies naby luukse akkommodasiegeriewe is. Ons kan tot 65 afgevaardigdes akkommodeer in 'n fliekstyl-opset. Ons konferensiekamer is toegerus met lugversorging, podium, tafels en stoele.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na City Living Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za