LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by City Lodge Hotel Johannesburg Airport, Barbara Road | LekkeSlaap
+40

City Lodge Hotel Johannesburg Airport, Barbara Road

Hotel
  • Kapasiteit: 438 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandvale-weg 4, Harmelia, Edenvale, 161.3, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 135 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

City Lodge Hotel Johannesburg Airport, Barbara Road is een van 5 hotelle in die groep naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is naby hoofweë en het ook 'n lughawependeldiens wat beskikbaar is teen 'n klein fooi.

Die hotel het 219 ruim kamers met lugversorging en 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. 'n Enkelslaapbank kan vir 'n kind voorsien word in van die kamers. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met naby kragproppe en met beligting in. Gratis WiFi word voorsien en van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Die hotel het 'n #Café-restaurant wat 'n volle ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien. Daar is ook 2 vergadering-kamers wat onderskeidelik geskik is vir 6 en 10 gaste. Verder is daar 'n swembad en skemerkelkie-kroeg. Daar is 'n verskeidenheid winkelsentrums, restaurante en vermaakbestemmings in die area.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Sandvale-weg 4, Harmelia, Edenvale, 161.3, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 135
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 135
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 438 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandvale-weg 4, Harmelia, Edenvale, 161.3, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132226a7f8dac5dcef25308978ec075304b7f0069b2297eb8c5d287502076127f506835a71b68c1c51d8a89427fc92009186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 135  per nag (vir 2 persone) 4 Sandvale Road Harmelia 161.3 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1382017 28.19367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!