- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 368 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Lynnwood and Daventry Road, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
City Lodge Hotel Lynnwood is in die Lynnwood Bridge Kompleks in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflik naby verskeie besighede, winkels, eetplekke en vermaakbestemmings in dié moderne gebied.
Die hotel het 205 ruim kamers met lugversorging wat elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n short en 'n aparte bad het. Skakelkamers is ook beskikbaar vir gesinne. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar in, en daar is 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe. Gratis WiFi word ook voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het 'n #Café Restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien en daar is 'n skemerkelkiekroeg en 'n swembad, 3 vergaderingkamers met plek vir onderskeidelik 8, 12 en 14 gaste en 'n fiksheidskamer.
Of jy vir sake- of ontspanningsdoeleindes reis, hierdie hotel bied gerieflike verblyf.
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis met genoeg plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe in. Gratis WiFi word ook voorsien. Gaste in hierdie kamer het die opsie om toegang tot die kamer langsaan te hê as hulle die 2 kamers saam bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n oop badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis met genoeg plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe in. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het geriewe vir gaste met gestremdhede. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis met genoeg plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe in. Gratis WiFi word ook voorsien. Gaste in hierdie kamer het die opsie om toegang tot die kamer langsaan te hê as hulle die 2 kamers saam bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens en daar is 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis met genoeg plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe in. Gratis WiFi word ook voorsien. Gaste in hierdie kamer het die opsie om toegang tot die kamer langsaan te hê as hulle die 2 kamers saam bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens en daar is 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis met genoeg plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe in. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis met genoeg plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe in. Gratis WiFi word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dubbelskakelkamer - Nie-rook
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer Oopplan - Nie-rook
- Slegs verblyf
- Dubbelskakelkamer vir gaste met gestremdhede - Nie-rook
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbed-skakelkamer - Nie-rook
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbedkamer - Nie-rook
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer - Nie-rook
- Slegs verblyf
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |