LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by City Lodge Hotel Lynnwood | LekkeSlaap
+38

City Lodge Hotel Lynnwood

  • Kapasiteit: 416 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lynnwood en Daventry-weg, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 135 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

City Lodge Hotel Lynnwood is in die Lynnwood Bridge Kompleks in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflik naby verskeie besighede, winkels, eetplekke en vermaakbestemmings in dié moderne gebied.

Die hotel het 205 ruim kamers met lugversorging wat elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n short en 'n aparte bad het. Skakelkamers is ook beskikbaar vir gesinne. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar in, en daar is 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe. Gratis WiFi word ook voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.

Die hotel het 'n #Café Restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien en daar is 'n skemerkelkiekroeg en 'n swembad, 3 vergaderingkamers met plek vir onderskeidelik 8, 12 en 14 gaste en 'n fiksheidskamer.

Of jy vir sake- of ontspanningsdoeleindes reis, hierdie hotel bied gerieflike verblyf.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir City Lodge Hotel Lynnwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • H/v Lynnwood en Daventry-weg, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Gaste dink City Lodge Hotel Lynnwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 135
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 135
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 416 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lynnwood en Daventry-weg, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7764f54daceaef1679e3278208ddb53e23f5962fcb44de4e8514a3a93e0ef95754f6236d75576cfa019a88452b4996701b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 135  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Corner of Lynnwood and Daventry Road Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.765330544512 28.277659939217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!