Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Oasis

Selfsorg
Secure Comfy Ateljee
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljee-eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger en bestaan uit 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die eenheid het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. WiFi is beskikbaar. Daar is ook gefilterde kraanwater, 'n waaier, haardroër en handdoeke. Sentrale verhitting wat met gas werk en 'n kaggel is gedurende die wintermaande beskikbaar. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep en sy eie tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Selfhelp-ontbyt van melk, koffie, tee en ontbytgraan word voorsien.
Die gasheer sal gaste in- en uitlaat, maar nie later as 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ten volle toegeruste kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamerkothuis het 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met WiFi in die sitkamer. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi, gefilterde kraanwater, 'n waaier, haardroër en handdoeke. Sentrale verhitting wat met gas werk en 'n kaggel is gedurende die wintermaande beskikbaar. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep en sy eie tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Selfhelp-ontbyt van melk, koffie, tee en ontbytgraan word voorsien.
Die gasheer sal gaste in- en uitlaat, maar nie later as 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22ste Straat 25, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e2fdf001bcba8372926f02200556b0e7ba714e3dc4913726e84f0dd9ff7a56945ae9754193e2092972d9685e7ace9df3f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 1) 3 5 1 5 25 22nd Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -26.131678528724 28.018615131283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem