Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Parkhurst

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Parkhurst van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Parkhurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkhurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkhurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkhurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkhurst Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst

Bridge House is 'n gastehuis in die moderne en bedrywige Parkhurst, een van die noordelike voorstede van Johannesburg. Dis in 'n stil doodloopstraat geleë wat oor 'n kabbelende rivier uitkyk. Daar is 5 unieke gas...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst

Little Forest Guest House skuil in 'n lowerryke straat in die gewilde woonbuurt genaamd Parkhurst. Ons het 5 lieflike eenhede: 3 B&B-suites in die hoofhuis en 2 selfsorg-suites buite. Elke eenheid het 'n en suite-b...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkhurst

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victory Park, Johannesburg

Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou besigheid te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is gerieflik geleë in die middel van die Noordelike Voorstede van Johannesburg en bied vinnige en maklike t...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Craighall Park, Johannesburg

Sandton Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Craighall Park en is ideaal geleë in die noordelike voorstede van Johannesburg. Sandton Gateway bied alternatiewe verblyf vir gaste wat nie in Sandton of Rosebank wil bly n...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante. Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en sui...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Kolskoot is 'n selfsorghuis in Victory Park in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié eiendom is naby Rosebank, Sandton, Randburg en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die M1 en N1. Dié huis beski...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown Noord, Johannesburg

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees. Gaste kan kies ...

Vanaf
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens. Di... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall Park, Johannesburg

Liz at Lancaster Gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die hoofsakekerns en ontspanningsgeriewe in Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Sentraal...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall Park, Johannesburg

Amanzi Gastehuis bied B&B-verblyf met selfsorgfasiliteite. Die perseel is 'n oase van kalmte in die hartjie van Johannesburg se Noordelike Voorstede. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat net oornag...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parkhurst akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za