Marina Martinique Akkommodasie by Claptons 18 Jeffreysbaai | LekkeSlaap
+20
+20

Claptons 18 Jeffreysbaai

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-weg, Claptons Beach Eenheid 18, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Claptons 18 is in Marina Martinique, in Astonbaai sowat 5 km van Jeffreysbaai af, geleë. Claptons Beach is 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit in die Marina met afstandbeheerde hooftoegang en toegang tot die strand.

Claptons 18 is 'n selfsorg-duplekswoonstel met trappe wat na die kamers en badkamer lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelstapelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en bad. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer op die grondvloer. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met DStv-toegang, maar bring asb. eie jou dekodeerder en slimkaart. Die grondvloer het ook 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n privaat buite-stort. Die eenheid het 'n buite-braai met 'n houtbank en -tafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is slegs 1 parkeerplek per eenheid. 'n Wassery en skoonmaakdiens is op die perseel beskikbaar teen ekstra koste.

Die kompleks het 'n omheinde swembad en 'n groot grasperk voor die eenheid waar kinders kan baljaar en nuwe maats maak terwyl ma nog 'n ogie kan hou. Bring jou eie boot of kajak om op die 5,5 km lange kanaal te gaan roei, of jy kan net lekker swem of visvang. Daar is ook 'n gewilde visvangplek op die strand of by die nabygeleë strandmeer by Paradysstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Claptons 18 Jeffreysbaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Claptons 18 Jeffreysbaai
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Island Palm-weg, Claptons Beach Eenheid 18, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons 18 Jeffreysbaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-weg, Claptons Beach Eenheid 18, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NGE4NmU1LTUyNTgtNDkzZC1iODRmLWNlZDBjZDI3MjgxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Island Palm Road Claptons Beach Unit 18 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.075905649054 24.919424951077
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za