Marina Martinique Akkommodasie by Claptons 30 | LekkeSlaap
+15
+15

Claptons 30

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Claptons Beach 30, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Claptons 30 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Marina Martinique.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad. Handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n dek met 'n uitsig oor die marina. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die kompleks is naby die strand en plaaslike restaurante. Jeffreysbaai bied verskeie doendinge, soos swem, visvang, branderplankry, valskermspring, sandplankry en bergfietsroetes. Besienswaardighede in die area sluit die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante in.

Slaapplek

’n Bespreking by Claptons 30 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Claptons 30
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Noordelike Toegangspad, Claptons Beach 30, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Claptons Beach 30, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8hNVMDEBKsovGwCqOAKA87HKhAZ1wM5XlE6VSlv5EK95DU6zuE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 30 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076645838861 24.920623652584
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za