Claptons 30
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northern Access-weg, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 400R933 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Claptons 30 is 'n lieflike selfsorgeenheid in die Marina Martinique sekuriteitskompleks tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die eenheid grens direk aan die seewaterkanale wat deur Marina Martinique kronkel en is naby veilige strande en lieflike restaurante. Jy kan te voet, via Claptons se seehekkie, direkte toegang kry tot 2 toprestaurante naamlik Walskipper en Tappas en kilometers se strande met sand en rotse. Daar is ook lekker visvangplekke in die area.
Die eenheid het slaapplek vir 4. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n ononderbroke uitsig oor die kanaal en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Claptons 30 het 'n lieflike onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kan die 1 kajak gebruik om die kanale te verken, in die gemeenskaplike swembad afkoel, van die stoep af visvang en kanovaart.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Northern Access-weg, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northern Access-weg, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap