Claptons Cottage 12
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northern Access-weg 18, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Claptons Cottage 12 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks langs die pragtige kanale van Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dit bied direkte toegang tot die strand en is naby winkels, restaurante en die Wacky Water Park geleë, wat dit 'n ideale keuse vir 'n gesinsvakansie maak.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is en 'n eiland met stoele het. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, Prime Video, YouTube en gratis WiFi. 'n Omsetter is in geval van kragonderbrekings beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n grasperk vir speel, en dit is maklik vanaf die eenheid sigbaar. Daar is ook 'n kajak wat gaste kan gebruik om die Marina-kanale te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Northern Access-weg 18, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northern Access-weg 18, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap