Clarendon Flat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Clarendon Street, Parow, 5500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Clarendon Flat bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Parow. Dit is in die Noordelike Voorstede, en is ideaal vir sakereisigers óf diegene wat familie in die hospitaal besoek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die verblyf is naby 'n hoofweg met baie winkels en restaurante. Dit is ook net 3 km vanaf Tygerberg Hospitaal, 7 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 19 km vanaf die gewilde V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 58 Clarendon Street, Parow, 5500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Clarendon Street, Parow, 5500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang