Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Cottage 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Clarens Cottage 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zelda W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en baie om te sien en doen.

Clarens is 'n pragtige dorpie met heerlike eetplekke en baie winkeltjies. Altyd 'n plesier om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, stylvol en gerieflik.

Ek kan Clarens Cottage 2 aanbeveel. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie R
Gesin met tieners

Uitstekend.

Was baie lekker en cosy. Baie gerieflik met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just the most comfortable and affordable stay in a town that is quite frankly magic. Highly recommended.

The host was just incredible, very friendly and attentive. The place had all the luxury you could ever want for a short stay and the view from the room was epic! Will definitely come back and LekkeSlaap was extremely efficient and helpful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize J
Gesin met klein kinders

Lieflike snoesige kothuisie.

Ons het heerlik gebly in Clarens Cottage 2. Die kothuis is baie snoesig en ten volle toegerus teen die Vrystaat koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Uitstekend!

Sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marno E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno E
Gesin met klein kinders

Ruim. Baie netjies.

Sal enigetyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette N
Saam met vriende

Baie mooi, netjies en gerieflik!

Ons het baie lekker gekuier en kan net sê: Hierdie plekkie is deel van die "Juweel van die Vrystaat"!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Lizette is baie hulpvaardig. Lekker ontvangs, alles was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinka G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinka G

Die cottage was baie ruim, skoon en het huislik gevoel.

Dit is vir seker goed ingerig teen koue nagte, die linne is duursaam en sag, dit skep 'n gevoel van "huis".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Netjies, gerieflik.

Goeie diens, netjies en oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Goeie ligging. Sal definitief kan aanbeveel. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere goed toegeruste eenheid - sal beslis weer daar tuisgaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony P
Saam met vriende

Awesome!

Cottage was well equipped to meet our daily needs. Lizette was an awesome hostess!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Excellent and luxurious stay.

Clarens Cottage 2 is a great place to go with a small family. The cottage is luxurious, clean and neat. We were greeted and enjoyed a wonderful stay with no problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Gesin met klein kinders

Pragtig en netjies

Gesellig en het perfek gewerk vir ons gesin

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike tyd van aangename verblyf.

Daar is regtig niks waaroor 'n mens kan kla nie, die naaste wat 'n mens aan jou eie tuiste sal vind. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik!

Skoon, netjiese plek. Genoeg ruimte. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim, netjiese eenheid.

Goeie ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik hier gebly.

Die plekkie is pragtig, supernetjies en het die mooiste meubels. Ons het heerlik hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B

Wonderlik.

Dit was absoluut ‘n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerbrecht C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht C
Gesin met klein kinders

Uitstekende huis vir verblyf.

Clarens Cottage 2 is uitstekende verblyf! Alles wat mens nodig het is reeds daar. Smaakvol en cosy ingerig. Toesluitmotorhuis is 'n bonus. Daar kan dalk net meer hake of relings in die badkamer opgesit word vir handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daneale Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneale Z
Saam met vriende

Fantasties.

Goeie diens, goed geleë en goed toegerus. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Dit was 'n lekker wegbreek. Goeie waarde vir geld. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dee A
Saam met vriende

Lizette was friendly and the check-in was quick and efficient, the cottage is clean, functional and well furnished.

The only problem experienced was the drain in the shower of the one bathroom was blocked and the shower door leaked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet!

Ons blyplek was pragtig, skoon en netjies. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen. Lizette die eienaar was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige en gasvrye ervaring.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Smaakvol gemeubileer. Alles was perfek, al die tweede keer en sal weer terugkom.

'n Buite-braai sal die prentjie perfek afrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wow!

Wanneer mens na foto's kyk op 'n webtuiste is mens altyd benoud oor gaan mens werklik daai pragtige foto-plek kry en by Clarens Cottage 2 is dit presies wat mens kry. Dit is silwerskoon, die diens van die agent, Lizette was ongelooflik flink en vriendelik. Die kothuis is sentraal geleë sodat mens nêrens hoef te ry nie, jy kan loop waar jy ook al in Clarens wil wees. Ons sal beslis weer daar bly en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Pragtige plek! Lizette se aandag aan detail is perfek! Lyk net soos op die foto's. Ruik heerlik binne van die eerste oomblik wat jy instap. Stil ligging en pragtige uitkyk op die berge. Sal beslis haar plek aanbeveel vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie lekker, my Ma, Skoonsuster en ons het die verblyf baie geniet.

Dit is 'n wonderlike plek. Ons voel net met die verskriklike hitte het ons definitief waaiers of lugreëling gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebeth V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebeth V
Saam met vriende

Pragtig, knus en gerieflik.

Dit is 'n pragtige plekkie. Ons het heerlik gekuier. Dalk so bietjie ver om in die aand na 'n restaurant toe te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig

Skoon netjies en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fazel L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en op 'n stil gedeelte van die dorp geleë.

Alhoewel ons net een nag daar deurgebring het, was dit 'n baie gerieflike reëling vir ons, baie verblyf eenhede versoek dat jy meer as een nag oornag. Ons het heerlik geslaap, goeie geriewe en heerlik oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilene V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene V

Stunning.

Clarens is my happy place. Rus vir my siel. Cottage 2 is bitter netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke sekonde geniet.

Die cottage was baie netjies en skoon. Ons wil graag vir Lizette baie dankie se vir die inligting wat sy uiteengesit het. Dit het ons baie gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, baie netjies en gesellig.

Lizette was baie behulpsaam. Sy het inligting verskaf oor beskikbare staproetes in Clarens. Baie gerieflike behuising, alles wat nodig is was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Baie rustig en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met vriende

Awesome! Neat, clean, comfortable.

Loved our stay! We were two couples, and the two bed, 2 bathroom was very very comfortable. Full DStv made it easy to relax. We were kept informed about where to get keys, directions, contact numbers, etc. it was very neat, clean, modern but at the same time old cozy feel. We loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met vriende

Puik!

Puik! Baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidrun B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidrun B
Gesin met tieners

Goeie ligging, uiters netjiese woning.

Baie lekker gebly, die ligging is goed en die woning was baie netjies met alle nodige toebehore!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Ek sal die verblyf aanbeveel vir vriende en familie. Sou ek weer in die omgewing wees sal ek met plesier weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen N

Skoon, netjiese en veilige akkommodasie.

Ons het heerlik daar gebly. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Die akkommodasie is ook baie skoon en netjies. Lyzette het ook baie goeie diens gelewer. Ons sal Clarens Cottage 2 definitief aanbeveel by ons vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Beveel Cottage 2 aan vir 'n lekker wegbreek, sal beslis weer van die plekkie gebruik maak. Dankie Lizette, jy het ons sommer tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was the extra in extraordinary.

Ons kan werklik Clarens Cottage 2 aanbeveel. Die vrede, veiligheid, netheid, vriendelike ontvangs was uitstekend! Dit is ook loopafstand na die winkelsentrum en restaurante. Volledige DStv-kanale en ... die lys van voordele is ellelang! Die kostes is ook helfte as die hotel en geriewe dubbel teenoor die hotel. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vriendelike ontvangs, pragtig skoon en baie netjies - mooiste meubels, ruim plek. Naby die middedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Gemaklik en veilig.

Het lekker gebly. Sal net 'n voorstel wou maak vir 'n veligheidsdeur by voordeur aangesien ons graag die deur wou oop los maar was skrikkerig omdat ons net vroue was. Verder was die plekkie goed toegerus en goed geleë. Kommunikasie tussen ons en verhuurder was goed en vinnig, heerlik gekuier. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse rustigheid en gasvryheid op sy beste!

Ten volle toegerus met alles wat jy benodig in 'n stil omgewing met 'n oog op die berg. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en selfs die ekstra myl geloop met 'n spesiale versoek. Toesluitmotorhuis was 'n bonus. Ons sal vir seker weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O
Saam met vriende

Uitstekend. Mooiste mooiste cottage met die beste kwaliteit.

Uitstekend. Mooiste mooiste cottage met die beste kwaliteit. Ligging net buite die gewoel van die middedorp as jy bietjie vrede en stilte verlang maar naby genoeg om na al die winkels en restaurante toe te stap. Alles wat jy nodig het is daar. Werklik waarde vir geld. Wit katoen beddegoed en donsveer duvets om van te droom. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly ondanks 'n paar probleme.

Geyser was nie aangeskakel nie. Geen noodvoorraad water beskikbaar toe dorp sonder water is nie. Elektriese komberse het geen 2 punt prop om aan te skakel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Saam met vriende

Baie mooi, lekker en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B
Gesin met klein kinders

Goed toegerus en baie netjies!

Ons het so lekker gebly. Die kothuis was goed toegerus en lekker warm. Lizette was so oulik! Ons bly graag weer hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en aangenaam.

Ons verblyf was ongelooflik. Die plek was baie skoon en ook baie mooi en gemaklik toegerus. Dit is soos om in my eie huis te gebly het, maar net in Clarens. Ons sal verseker weer hier boek en die veiligheid is ook baie goed en die toesluit motorhuis wat agter uitloop na die huis toe. Ons verblyf was 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging en netjies.

Clarens Cottage 2 het ons verwagtinge oortref! Baie netjies en gemaklik! Die cottage is geleë loopafstand van alle restaurant en winkels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorge P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorge P

Great place and great attention.

Everything was perfect, we only missed some more time to enjoy it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C

Dit was baie lekker.

Dit is seker een van die netjieste en skoonste huise waar ek al met vakansie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D

Luuks, netjies, rustig en stil - die perfekte plek vir 'n langnaweek-wegbreek uit die stad.

Die akkommodasie was luuks, netjies, rustig en stil. Die perfekte plek vir 'n langnaweek-wegbreek uit die stad. Na 'n lang dag se ry vanaf Oos Londen, was dit vir my ouers en suster 'n welkome rusplek vir die nag. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky A
Saam met vriende

My verwagtinge was oortref.

Die huisie was baie oulik, goed toegerus met wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die Kothuis. Loopafstand van die dorpie.

Kan Clarens Cottage regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful with everyone you need.

Cottage 2 is situated in a peaceful part of Clarens. It was clean, comfortable and cosy. Our stay was very pleasant and we will recommend it to anyone. It's walking distance from town. We will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, met alles wat jy nodig het.

Kothuis 2 is in die rustige deel van Clarens geleë. Dit was skoon, gemaklik en knus. Ons verblyf was baie aangenaam en ons sal dit aan almal aanbeveel. Dis stapafstand van die dorp. Ons sal definitief weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coral B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coral B
Saam met vriende

Beautifully decorated and very comfortable.

Wonderful cottage. Beautifully decorated and comfortable. Would definitely go back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig versier en baie gemaklik.

Wonderlike kothuis. Pragtig versier en gemaklik. Sal definitief teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Perfekte oornag- en selfs langer verblyf.

Baie netjies met alles wat nodig is vir jou gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy V
Saam met vriende

'n Huisie weg van die huis.

Weereens 'n baie lekker en aangename tydjie in Clarens, alles te danke aan die lekker akkommodasie. Clarens Cottage 2 is sowaar 'n huisie weg van die huis. 'n Groot dankie aan Lizette en haar span vir die warm welkom en heerlike verblyf. Ek kan die huisie vir enigeen aanbeveel en sal vir seker weer terugkeer Clarens toe met Clarens Cottage 2 heel bo aan my lysie van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese mooi plekkie om in te ontspan.

Die huis is besonder netjies en goed toegerus. Ons het die naweek baie geniet in die huis. Sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon eenheid.

Goeie diens. Netjiese skoon eenheid. Kan gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker, sal enige tyd weer hier bly!

Toe ons daar aankom is ons baie vriendelik verwelkom. Die huisie is lekker groot en het alles wat mens benodig. Ek sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, netjies, skoon. Dit was 'n goeie keuse.

Baie netjies skoon. Goed gemeubileerd. Smaakvol. Gasvrou hulpvaardig en help waar sy kan. Die plek word nie daagliks skoongemaak nie. Neem die prys in ag, behoort die eenheid daagliks skoongemaak te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens G
Saam met vriende

Wow, wat 'n great plekkie!

Sal dit by enige persoon aanbeveel. Gaan en geniet die mooiheid van dié dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae in Clarens vertoef.

Sal definitief self weer daar gaan bly! Baie netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MzM2NGRjLTAyN2ItNDFlZC05NDdkLWVhODc0MDcyOWVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 70 5 1 5 518 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5188783303 28.415901660919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem