LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Mountain Sage Self-catering | LekkeSlaap
+63

Clarens Mountain Sage Self-catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Clarens Mountain Sage Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izak S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en het ’n baie goeie ontvangs by Mountain Sage gehad.

Sal definitief weer daar gaan bly. Dit is lekker sentraal en loopafstand vanaf al die winkels en restuarante.

Magda P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, gaan definitief weer terug.

Soveel ekstras kry jy by baie min plekke. Verskeidenheid opsies vir ligte ontbyt. Ekstra sap en jogurt in yskas. Badkamer ingerig vir gerief met luukse produkte. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie! Ons probeer om hoofsaaklik plaaslike produkte te gee, bly julle het dit geniet!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Nella M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek en soos ons vorige kuier was dit weereens 'n wonderlike rustige tydjie.

Mountain Sage Cottage is 'n voortreflike verblyf vir 2 persone, ons is gek oor die cottage en sal vir seker weer in 2021 daar gaan oorbly.

Thea L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van begin tot einde was alles perpek.

Vandat ons begin het met die bespreking totdat ons gister daar vertrek het was alles perfek. Baie dankie daarvoor! Ons het heerlik en veilig gebly en die tyd geniet.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Sjoe baie dankie! Kom gerus weer!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Nella M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese naweekwebreek verblyf vir 2 persone.

Mountain Sage Cottage was 'n heerlike verrassing met al die ekstra lekkernye wat op ons gewag het. Die cottage is volledig toegerus en daar is in elke behoefte voorsien.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Ons hoop om julle gou weer te kan verwelkom!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Rika V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Ongelooflik.

Dit was heerlijk en gerieflik, als wat nodig was, was daar. Skoon en netjies en baie plek vir 'n groot groep sonder om op mekaar se tone te trap.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie Rika. Dis lekker om te hoor dat gaste hul tyd in ons plek geniet.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Dore V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik mooi en rustig.

Ons het heerlik gebly. Die kothuis was netjies en skoon en het alles wat mens nodig het. Dis lekker naby aan alles en ons het orals heen gestap. Sal definitief weer terug wees.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie! Dit beteken regtig baie vir ons as julle dit geniet het, en tevrede is met die blyplek. Welkom terug enige tyd!

Clarens Mountain Sage Self-catering
René D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik, baie detail en was 'n plesier gewees.

Soos bo genoem, sal dit by almal aanbeveel.

Andre N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Ons was 'n groep van 7 mense en het heerlik gebly by Mountain Sage. Die huis is goed geleë - stapafstand van die sakekern, maar ook effens op die buitewyke sodat mens amper voel jy bly in die natuur - met pragtige uitsig oor die berge. Die huis is baie goed toegerus en was baie netjies en skoon. Die feit dat daar 'n en suite-badkamer vir elkeen van die kamers is, maak dit baie gerieflik. Hoogs aanbeveel!

Anri V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V
Saam met vriende

Alles wat mens soek, mooi en rustig.

Santi en Gerhard was baie hulpvaardig en vriendelik. Die huis is baie goed toegerus en mooi uitgelê. Dis stapafstand van die midde dorp, maar ver genoeg om rustig te wees. Pragtige uitsig.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente! Hoop ons sien julle weer!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Ria E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Beste verblyf in Clarens. Pragtige, netjiese huis met alles wat nodig is vir aangename verblyf. Mooiste uitsig.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente! Hoop om julle weer te kan ontvang!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Piet V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles wat jy nodig het en 'n aangename verrassing is die ekstras soos beskuit, koffie, blitz en wat nog. Moet asseblief nié 'n TV insit nié. Dit skep familietyd en snaaks genoeg het die heelal nie ondertussen vergaan daarsonder nie. Skoon. Netjies en goed versorg. Hou aan daarmee!

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ek is bevrees die TV is op pad maar ons kan dit altyd ontkoppel as julle weer kom.
Vertel julle vriende en kom gerus weer kuier.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Willie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras om te sien wat aangebied word. Beste ooit! Van netheid tot dienste.

Pragtig en skoon. Sal beslis weer gebruik maak daarvan.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Dankie, ek is regtig bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Adel S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 2 mense.

Heerlike plek om te bly, alles netjies, met onverwagse ekstras, bv. hout, fynhout en Blitz vir die kaggel, eiers, vleis, melk, botter ens in die yskas, ontbytgraankos, vars brood, en nog meer. Sou 'n TV in die eenheid geniet het.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Bly julle het dit geniet. Ons werk aan die TV opsie.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Jan W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster verblyf met hoë kwaliteit meubels en toerusting.

Baie lekker rustige omgewing met pragtige sterre saans in netjiese nuwe eenheid met mooi uitsig.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar en die aanbevelings in die verwelkomingsbrief.
Ons hoop julle kom weer oorbly.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Hester S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer wat mens nodig het.

Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en weer besoek. Netjies, skoon en gerieflik. Uitstekende ligging.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Dankie vir die goeie opinie en die moeite om die evaluering te doen!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Marlize C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C
Enkelreisiger

Perfek.

Die blyplekkie was ongelooflik skoon en netjies. Loopafstand van alles af en veilig.

Clarens Mountain Sage Self-catering's terugvoer

Marilize het ook alles skoon en netjies gelos, kon amper nie sien sy was daar nie! Jy is enige tyd weer welkom!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhWrwfuXRksNQloDW5jp9nnfgpxKg3Ju0dzbMl2qDmhXTwwdsWo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 229 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.517339224705 28.41983638525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!