Clartal's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clartal's Place bied gerieflike verblyf in Pretoria. Of jy nou 'n vakansieganger of 'n sakereisiger is, die verblyf is 'n uitstekende keuse.
Die gastehuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, TV, yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
'n Ligte ontbyt bestaande uit koffie en 'n beskuitjie is by die tarief ingesluit, maar 'n volledige ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Gratis WiFi word voorsien en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Clartal's Place spog met 'n lieflike tuin met sitplek, 'n braai-area en 'n swembad. Dit is ook net 'n entjie vanaf museums en restaurante geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Haardroër
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng