Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic Kloof House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bellevue-weg 19, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R28 750 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Classic Kloof House is 'n lieflike huis wat oornagverblyf in Kloof, 'n dorp in KwaZulu-Natal bied. Hierdie huis bied 'n sentrale vakansie wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek propvol avontuur.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 7 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras vir 'n kind. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 2 slaapbanke en 2 stapelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 10 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die bome. Die huis het 'n sonkragstelsel. Daar is 'n skoonmaker wat op die perseel bly saam met haar gesin. Daar is ook 'n woonstel wat vas is aan die huis, maar 'n deur met 'n slot skei die woonstel van die huis. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die swembad afkoel, piekniek of braai in die tuin of op die buitemeubels ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is naby Glenholme Natuurreservaat en die Shongweni Farmers & Craft Market.

Slaapplek

’n Bespreking by Classic Kloof House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
2 xKinderbank vir 1
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Classic Kloof House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Bellevue-weg 19, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Classic Kloof House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R28 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R28 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bellevue-weg 19, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0c68829be58dd9255b2b28b5133211585906eae889f2aa75011f2e42d38a9cac3c13d140730c18bd99623d5d13aee8c2c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R28 750 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 19 Bellevue Road Kloof 3640 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.7981975 30.839984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem