Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claudia’s Haven

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Claudia’s Haven
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Adrinette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Saam met vriende

Die verblyf was ideaal vir die doel van ons besoek - die TRAC N4 Elands marathon.

Die verblyf was netjies en gerieflik en het alles gehad wat ons benodig het. Die huis het 'n heerlike stoep en 'n groot omheinde tuin. Daar was kommunikasie van die gasvrou oor die onvoorsiene kragonderbreking. Daar is gasplate, LED ligte, groot kerse en 'n UPS beskikbaar om te help in tye van 'loadshedding'. Die een frustrasie wat ons wel ervaar het - en wat ook voorheen in "reviews" genoem is, is dat die opsigter, ongelukkig nie die geyser of yskas aanskakel voor die gaste arriveer nie. Dus het een van die gaste toe hy 20:00 gaan stort, 'n koue stort gehad, want ons het toe eers besef dat die geyser nooit aangeskakel is nie. Die gasvrou moet asb herinner om 'n uur voor gaste arriveer, die yskas/vrieskas en geyser aan te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het glad nie daar oornag nie en het die eienaar onmiddelik in kennis gestel.

Ons was glad nie tevrede met die akkommodasie nie, glad nie waarde vir die bedrag wat ons moes betaal het nie. Die akkommodasie benodig regtig opknapping om die bedrag waardig te wees. Ons het die eienaar wat woonagtig is op Mbombela 14:17 geskakel en meegedeel dat ons nie van die akkommodasie gaan gebruikmaak nie. Die huisopsigter was nogsteeds besig om wasgoed te was in die wasmasjien, skottelgoed gewas en op afdroograk gelos, stort nie behoorlik skoon nie, asook die vloer. Geen privaatheid in die huis nie omdat die opsigter nog besig was om kombuis skoon te maak. Ons was genoodsaak om dringend ander akkommodasie te kry. Ons het verskeie kere geskakel (7 keer geskakel) maar die sein was baie swak op Waterval-Boven en het elke keer my naam en kontaknommer gelos, maar het geen terugvoer ontvang nie. Ons het ook vir Mitchelle geskakel (5 keer) en sy was nie beskikbaar nie. Graag vra ons dat die bedrag wat ons ten volle betaal het terug. Ek sal nooit die akkommodasie aanbeveel vir enige iemand nie. Akkommodasie baie primitief vir bedrag geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claudia’s Haven se terugvoer

The comments by Mr Burger are mostly unfounded. Our property guardian (who resides in a small cottage on the property as gardener, cleaner, and security guard) contacted me 10 minutes after Mr Burger had arrived and before he had even been shown the house. He expressed discomfort with this guest as he suspected him of disapproving his presence in the property during his stay. In our view, the comments made by Mr Burger were simply an effort to divert from the real reason why he did not wish to stay at our property. We urge our prospective clients to refer to the positive feedback from the majority of previous clients who have appreciated the many wonderful characteristics of our house.

Claudia’s Haven
Cheryl M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl M
Saam met vriende

Comfortable, beautiful scenery with friendly staff.

The house is well-equipped for a comfortable stay. The staff are friendly and helpful. The deck is inviting to sundowners. The kitchen is well-equipped. The bathrooms are well put together, however the hot water did run out fast and I felt it could be a tad warmer. It would be nice to have a wardrobe in the bedrooms and a large mirror near a power point for ladies to do hair and makeup. All in all, a really beautiful house with a well looked after garden and good security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met klein kinders

Baie mooi opgeknapte ou huis met lieflike uitsig. Netjies en goed toegerus.

Ek en my gesin het ons verblyf baie geniet. Die groot erf was veral lekker om met klein kinders te kon oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sthembile M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sthembile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Really love the quietness of the place. And also that they have backup if we have loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Gesin met klein kinders

Ons het net oorgeslaap.

Die bure is verskriklik loud, en hulle hond blaf non-stop. Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariandl P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P

Dit was werklik heerlik. Groot, ruim huis met pragtige tuin en uitsig.

Ons was 4 mense - 2 paartjies. Die huis is groot genoeg vir almal en ons gasheer het seker gemaak daar skort niks. Alles is skoon, netjies en gerieflik. Daar is ekstra goed soos bordspeletjies, boeke, ens. om dit nog lekkerder te maak. Ons het die groot stoep en lieflike tuin geniet. Gift het gesorg dat ons alles het wat ons benodig. Hy het vir ons heerlike vars spinasie uit die tuin gepluk. Dit was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delicia O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Delicia O
Saam met vriende

Nie veel kliëntediens nie, ligging goed maar nêrens naby kan mens met veiligheid na besienswaardighede gaan kyk nie.

Opsigter nie daar met ons aankoms, yskas af, geyser af, skottelgoed nie weggepak - net so bietjie meer sorg vir die huurders dan is dit 'n oulike plekkie. Waterval Boven se besienswaardighede kan nie sorgvry besoek word nie. Daar is maar baie elemente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 37, Emgwenya, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1f199e434e18a804d6815f18e002f9b0b7387fd2332b73423ddcf9db1db31acfa314225861cde42c5617e2722d48fe8a1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 37 6th Avenue Emgwenya 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643963415028 30.331594474431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem