Clay Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerk-straat 454, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clay Cottage is 'n bekoorlike en pragtige kothuis, tussen welige groen bome in Rosendal, Vrystaat.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n konveksie-tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 4 stoele wat perfek is vir etes.
Gaste het toegang tot die stoep met 'n eet- en braai-area, asook 'n uitisg oor die tuin en ou appelkoosbome.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 143
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Niekerk-straat 454, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien meer verblyf in Rosendal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerk-straat 454, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat