Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliffedge Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cliffedge Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Knysna en is op die rand van 'n steil heuwel in 'n beboste vallei geleë. Dit spog met 'n asemrowende, uitsig op die Outeniekwaberge. Hierdie idilliese toevlugsoord beloof 'n rustige ontsnapping vir diegene wat op soek is na vrede.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea spog met 'n knus kaggel, TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n onderdakdek aan die voorkant van die eenheid wat met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende natuur spog.

Cliffedge Cottage is langs Rheenendalweg geleë en bied volledige privaatheid, maar is ook net 15 minute se ry vanaf Knysna se middestad en 'n goeie swemstrand. Dit is die ideale wegkruipplek vir wittebroodgangers, paartjies en natuurliefhebbers wat hulself in die natuurskoon wil verdiep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Surfboard, Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc645b94eb56712b8f1aa911a8e30a46e9cc9e8bd21ad01b731cf8e7480810a05dd706401a60da55d174f36f0e7b2bfcf1d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) The Surfboard Rheenendal Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98793107393 22.982394300061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem