Clivia Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clivia Guest House bied gehalteverblyf vir sakereisigers, studente en oornaggaste in Rietondale, Pretoria. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die hooftoegangspaaie.

Die eenheid is op 'n residensiële perseel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Daar is geriewe om kos in te stoor en warm te maak soos 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teeskinkbord en basiese eetgerei en breekware.

Gratis WiFi word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak. Lugversorging en 'n TV word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel sodat gaste met 'n geruste hart kan oornag.

Ekstra dienste teen ekstra koste sluit 'n wasgoeddiens en maaltye op versoek in.

Die perseel is naby die Departement van Buitelandse sake, die Uniegebou, Steke Biko Akademiese Hospitaal, die Universiteit van Pretoria en die Tshwane Universiteit van Tegnologie.

Slaapplek

'n Bespreking by Clivia Guest House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clivia Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za