Clivia Lodge and Conference Centre
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Mei 2024 tot 8 Aug 2024.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clivia Lodge en Konferensiesentrum is op Lochvaal se oewers op die Vaalrivier geleë. Dit is die ideale venue vir verblyf, troues, matriekafskeide, besigheids- en privaat funksies en bied 'n uitsig oor die Vaalrivier.
Baie van ons luukse suites het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ons wittebrood-suite het 'n en suite-badkamer en 'n sitarea wat lei na 'n groot balkon met uitsigte oor die rivier.
Gaste kan gebruik maak van ons gemeenskaplike areas wat die tuin en swembad insluit. Die lodge bied gratis WiFi en is gedeeltelik met sonkrag toegerus.
Clivia Lodge is naby die N1 op Lochvaal en naby Vanderbijlpark, Vereeniging en Sasolburg.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng
- Gaste dink Clivia Lodge and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng