Clock Inn Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venus-straat 23A, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clock Inn Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in Parys, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Vaalrivier. Dit is binne maklike bereik van winkels, 'n gholflandgoed en die rivier.
Gaste kan kies tussen 4 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Hierdie eenslaapkamereenhede het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is storte in die badkamers. Die kombuisies is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die tuin. Elke eenheid het privaat braaigeriewe, aparte parkeerplek, gratis WiFi, boorgatwater en sonkrag.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marietjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Venus-straat 23A, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Clock Inn Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venus-straat 23A, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom